Description
FORMAAT: Interaktiewe Cd-Rom
STYL: Vertelling en animasie
OPSOMMING: Die 23 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor.
Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg. Aan die einde van elke storie is daar lekker interaktiewe speletjies wat die kykertjie uitdaag om deel te neem terwyl hy of sy aspekte van die storie aanleer.
Die CD waarborg baie ure se opbouende ervaring met die boodskap van die Bybel.
Die vyfde program in die reeks: My eie Bybel-CD. Hierdie CD vertel stories uit die Bybelboeke Josua, Rigters en Rut.
INHOUD
Josua
1. Josua neem as leier by Moses oor.
2. Die verkenner van Jerigo.
3. Die wonderwerk by die Jordaan.
4. ‘n Fantastiese verrassing.
5. Jerigo.
6. Die Israeliete verloor teen die mense van Ai.
7. Ai word ingeneem.
8. Die beloofde land word verdeel.
Rigters:
1. Hoeom Rigters?
2. Ehud.
3. Debora.
4. Gideon.
5. Gideon se min soldate
6. Gideon en die twee koning.
7. Jefta.
8. Simson.
9. Simson en die raasel.
10. Simson en die jakkalse.
11. Simson en delila.
Rut
1. Naomi en Rut.
2. Rut ontmoet Boas.
3. Rut en Boas.
4. Rut en Boas trou.