Die Familiebybel

R480.00

Die Familiebybel het die volledige Bybel in die 2020Afrikaanse vertaling met bykomende materiaal deur Johan Smith, spesiaal gemik op gesinne.

Dit bevat die volgende:

  • Artikels oor die gesinslewe deur die familiekenner, dr Johan Smith van Vita Amp
  • Kaarte, agtergrond oor die geskiedenis van die vertaling en woordelys
  • Bybelstudiemateriaal vir die hele gesin vir ’n volle jaar
  • Leesplan om die Bybel in ’n jaar deur te lees
  • Ruimte vir julle familiestamboom
  • ’n Bladsy om trouen geboortedatums aan te teken.

Hierdie Bybel sal ‘n kosbare erfstuk vir julle gesin en groter familie word.

SKU: 9780796322616 Categories: , , , , ,

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 1488

OPSOMMING: Die Familiebybel het die volledige Bybel in die 2020Afrikaanse vertaling met bykomende materiaal deur Johan Smith, spesiaal gemik op gesinne.

Dit bevat die volgende:

  • Artikels oor die gesinslewe deur die familiekenner, dr Johan Smith van Vita Amp
  • Kaarte, agtergrond oor die geskiedenis van die vertaling en woordelys
  • Bybelstudiemateriaal vir die hele gesin vir ’n volle jaar
  • Leesplan om die Bybel in ’n jaar deur te lees
  • Ruimte vir julle familiestamboom
  • ’n Bladsy om trouen geboortedatums aan te teken.

Hierdie Bybel sal ‘n kosbare erfstuk vir julle gesin en groter familie word.

SKRYWER: Die Bybelgenootskap van SuidAfrika ‘n niewinsgewende maatskappy met verskillende kerkgenootskappe as lede. Die Bybelgenootskap van SuidAfrika bestaan om aan die kerk en al die inwoners van SuidAfrika bekostigbare Bybels te voorsien, vir elkeen in hul eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar.