Description
FORMAAT: Boek
BESKRYWING: Unieke eieneskappe van Die Bybel in praktyd sluit onder meer die volgende in:
Die Bybelteks van die 1983-vertaling (met herformulering)
‘n Sorgvuldige georganiseerde kruisverwysingsysteem
Praktykgerigte verklaringsnotas en aantekeninge
Inleidend tot elke Bybelboek: sy tydstabel, belangrike gegewens, oorsig, sketsplan en hooftemas
Meer as 470 verduidelikende kaarte, rubrieke en diagramme
Karaktersketse van die belangrikste Bybelfigure
‘n Omvattende tematiese konkordansie
Insiggewende bylaes soos Die tussen-Testamentêre tyd, Die gebruik van die Ou Testament in die Nuwe Testament en ‘n Vergelykende tabel van die vier Evangelies