Description
SUBTITEL: Die Bybel in hedendaagse Afrikaans
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 1680
OPSOMMING: Die Bybel is die plek waar ons God hoor praat, waar mense sy boodskap kan hoor. Deur Die Boodskap praat die woord van die lewende God vandag helder en duidelik met ons in maklik verstaanbare taal.
Die Boodskap is ‘n wonderlike instrument tot groter begrip van die Woord van God. Jy kan dit nie net lees nie; jy word gedwing om dit te bid en te leef?R
REDAKTEURS
Jan van der Walt
Stephan Joubert