Description
SUBTITEL: Vers-vir-vers studie van die Bybel
FORMAAT: Elektroniese boek in die ePub-formaat
BLADSYE: Ongeveer 65, afhangende van die e-leser
UNIEKE VERKOOPSPUNTE:
- Diepgaande verklaring van die bronteks
- Ontleding van die agtergrond waarteen die boek geskryf is
- Voorgestelde indeling van die boek
- Geskryf in maklik verstaanbare Afrikaans
- Uitstekend geskik vir Bybelstudie en persoonlike studie
- Volg die 1983-vertaling van die Bybel
TEIKENMARK:
- Volwasse mans en vroue
- Predikante
- Groepleiers van Bybelstudie- en kleingroepe
- Ouderlinge
- Gemeenteleiers
- Studente