Die boek Nahum (e-Boek)

R50.00

Verklaar deur Dr PA Verhoef

Die boek Nahum vorm deel van die Insig in die Bybel-reeks, ‘n vers-vir-vers studie van die Bybel. Die boek sluit in: agtergrond, indeling en vers-vir-vers verklaring van die boek Nahum. Ander titels beskikbaar in die Insig in die Bybel-reeks: Sefanja, Matteus, Josua, Numeri, Hosea, Die briewe van Johannes.

Description

 

SUBTITEL: Vers-vir-vers studie van die Bybel

FORMAAT: Elektroniese boek in die ePub-formaat

BLADSYE: Ongeveer 65, afhangende van die e-leser

UNIEKE VERKOOPSPUNTE:

  • Diepgaande verklaring van die bronteks
  • Ontleding van die agtergrond waarteen die boek geskryf is
  • Voorgestelde indeling van die boek
  • Geskryf in maklik verstaanbare Afrikaans
  • Uitstekend geskik vir Bybelstudie en persoonlike studie
  • Volg die 1983-vertaling van die Bybel

TEIKENMARK:

  • Volwasse mans en vroue
  • Predikante
  • Groepleiers van Bybelstudie- en kleingroepe
  • Ouderlinge
  • Gemeenteleiers
  • Studente