Die beer en die klavier

R175.00

Op ’n dag kom ’n jong beertjie op iets vreemds in die woud af. Wanneer hy aan die klawers raak, begin ’n reis wathom ver van sy huis af neem – na ’n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het, maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . .

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 48

OPSOMMING: Op ’n dag kom ’n jong beertjie op iets vreemds in die woud af. Wanneer hy aan die klawers raak, begin ’n reis wathom ver van sy huis af neem – na ’n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het, maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . .

SKRYWER: David Litchfield is ‘n illustreerder van Bedford in die VK. David se werk verskyn in tydskrifte, koerante, boeke en op Themde.