Die avonture van Paulus en die ander apostels

R90.00

Die avonture van Paulus bestaan uit ‘n klank-CD met 15 stories oor die avonture van Paulus en ‘n inkleurboek met prente van elke storie. Kleuters leer ken vir Jesus, die mense wat Hy ontmoet het en die dinge wat Hy gedoen het. Dít wat die kleinspan op CD hoor, word vasgelê met die inkleur van die ooreenstemmende prente.

SKU: Die avonture van Paulus Categories: , , ,

Description

FORMAAT: CD plus inkleurboek

INKLEURBOEK: 20 bladsye

INHOUD
Op die CD is die volgende klanksnitte:
1. God stuur ’n spesiale Helper
2. Petrus en die verlamde bedelaar
3. Petrus en Johannes voor die Joodse Raad
4. Stefanus word doodgemaak
5. Filippus en die Ethiopiër
6. Paulus leer ken vir Jesus
7. Petrus se droom
8. Petrus in die tronk
9. Die towenaar wat nie wou glo nie
10. Nog ’n verlamde man word gesond
11. Paulus en Silas in die tronk
12. Skeva se seuns loop hulle vas
13. Die gevaarlike reis na Jerusalem
14. Op reis
15. God beskerm vir Paulus

SKRYWER
Susan Goosen is ‘n gereelde rubriek-skrywer vir die tydskrif LiG. Sy is ook die skrywer van die boeke My Bybelbeloftes en Die wonderwerke van Jesus en ander Bybelverhale vir kinders wat deur Bybel-Media uitgegee is.