Dagbeplanner 2023 John C. Maxwell Bruin Met Ritssluiter (Kunsleer)

R349.00

Die John C. Maxwell Dagbeplanner 2023 spog met unieke, nuwe ontwerpe in ’n A5 kunsleer-formaat en bevat wysheid in insig van John Maxwell, befaamde leierskapdeskundige. Besigheidsmense kan nou ’n beplanner kies wat aan hulle behoeftes én smaak voldoen.

Kenmerke sluit in:
• Inspirerende daaglikse en maandelikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2023 en 2024
• laarlikse en maandelikse kalenders
• ’n Bladsy-per-dag met plek vir prioriteite, afsprake, notas en finansiële aanwysers
• Logboek om brandstof en afstand op te teken Notabladsye
• NUUT: moderne en vars ontwerp
• 210 x 142 mm, kunsleer met ritssluiter, lintmerker

SKU: N/A Categories: , ,

Description

FORMAAT: Kunsleer Boek

AANTAL BLADSYE: 432

OPSOMMING: Die John C. Maxwell Dagbeplanner 2023 spog met unieke, nuwe ontwerpe in ’n A5 kunsleer-formaat en bevat wysheid in insig van John Maxwell, befaamde leierskapdeskundige. Besigheidsmense kan nou ’n beplanner kies wat aan hulle behoeftes én smaak voldoen.

Kenmerke sluit in:
• Inspirerende daaglikse en maandelikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2023 en 2024
• laarlikse en maandelikse kalenders
• ’n Bladsy-per-dag met plek vir prioriteite, afsprake, notas en finansiële aanwysers
• Logboek om brandstof en afstand op te teken Notabladsye
• NUUT: moderne en vars ontwerp
• 210 x 142 mm, kunsleer met ritssluiter, lintmerker

Additional information

Taal

,