Christen-leefstyl Dagbeplanner vir die Vrou 2022 (Kunsleer)

R350.00

Beskikbaar September 2021

Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2022 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat volkleurbladsye met inspirerende aanhalings en pragtige foto’s.

Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Maandkalenders, met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
• Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 214 x 160 mm kunsleeromslag met lintmerker

SKU: 9781415342404 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Kunsleer Boek

AANTAL BLADSYE:  440

OPSOMMING: Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2022 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat volkleurbladsye met inspirerende aanhalings en pragtige foto’s.