Christen-Leefstyl Dagbeplanner vir die Vrou 2021 (Sagteband)

R290.00

Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2021.

Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2021 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat volkleurbladsye met inspirerende aanhalings en pragtige foto’s.

Kenmerke sluit in:
– Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
– Openbare vakansiedae en skoolkwartale
– Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
– Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
– ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake, prioriteite en notas
– Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse

Ook beskikbaar in Engels

SKU: 9781415341261 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 440

OPSOMMING: Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2021.

Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2021 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat volkleurbladsye met inspirerende aanhalings en pragtige foto’s.

Kenmerke sluit in:
– Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
– Openbare vakansiedae en skoolkwartale
– Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
– Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
– ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake, prioriteite en notas
– Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse

Ook beskikbaar in Engels

Christian Lifestyle Daily Planner for Women 2021 (Softcover)