Christen en kerk in die gevangenis

R26.55

‘n Bybelstudiekurses wat handel oor Christen-wees en die kerk in die gevangenis. Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Tswana, Zulu en Xhosa.

Clear
SKU: K70/2A Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 44

OPSOMMING: ‘n Bybelstudiekurses wat handel oor Christen-wees en die kerk in die gevangenis.

Hierdie studiegids is veral bedoel vir mense wat nou in die gevangenis is. Ja, ook dáár is gelowiges, ook daar aanbid mense die Here. Elke plek het sy eie moeilikhede, probleme en geleenthede. In elke moeilikheid help die Here ons. Hierdie studiegids wil hê jy moet hoor wat die Woord van die Here vir jou in die gevangenis sê.

SKRYWER

Dr OCO Erasmus