Description
FORMAAT: CD
OPSOMMING: Herdie kinder CD bestaan uit 17 Bybelverhale/stories vir kinders tussen die ouderdom van 3 tot 9 jaar.
INHOUD
Lys van snitte:
1. Die skeppingsverhaal
2. Die verhaal van Kain en Abel
3. Noag en die ark
4. Die toring van Babel
5. God maak ‘n belofte aan Abram
6. Lot word gered
7. Isak word gebore
8. Die verhaal van Isak en Rebekka
9. Die verhaal van Jakob en Esau
10. Rebekka en Jakob kul vir Isak
11. Jakob worstel met God
12. Josef die dromer
13. Josef word verkoop deur sy broers
14. Josef lê mense se drome uit
15. Farao beloof vir Josef
16. Josef se broers leer ‘n les
17. ‘n Familie kom weer bymekaar