Bybeldagboek vir Graad 8

R80.00

HERSIENDE WEERGAWE

Oor die uitverkiesing, Jesus en sy kerk. Hierdie Bybeldagboek gaan jou help om jou stiltetyd opwindend te maak. Dit sluit aan by alles waaroor julle in kategese gepraat het. Ja vir Jesus sal jou elke dag herinner dat Jesus jou verlos het.

Out of stock

Description

SUBTITEL: Ja! vir Jesus – Graad 8

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Hierdie Bybeldagboek gaan jou help om jou stiltetyd opwindend te maak. Dit sluit aan by alles waaroor julle in kategese gepraat het. Ja vir Jesus sal jou elke dag herinner dat Jesus jou verlos het.