Description
SUBTITEL: Ja! vir Jesus – Graad 8
FORMAAT: Boek
OPSOMMING: Hierdie Bybeldagboek gaan jou help om jou stiltetyd opwindend te maak. Dit sluit aan by alles waaroor julle in kategese gepraat het. Ja vir Jesus sal jou elke dag herinner dat Jesus jou verlos het.