Brief uit die gevangenis

R30.00

Agt kort, eenvoudige Bybelstudies oor die boek Filippense wat veral geskik is vir mense in die gevangenis.

Dit is deel van die reeks Lewe met hoop.

Kursustoets ingesluit

SKU: 9780864875044 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 60

OPSOMMING: Agt kort, eenvoudige Bybelstudies oor die boek Filippense wat veral geskik is vir mense in die gevangenis.

Dit is deel van die reeks Lewe met hoop.

Kursustoets ingesluit

INHOUD

1. Studie 1: Word ’n vennoot

2. Studie 2: In boeie vir God

3. Studie 3: Gedra julle waardig

4. Studie 4: Skitter soos sterre

5. Studie 5: Christus, my grootste wins

6. Studie 6: Moenie omkyk nie

7. Studie 7: Volhard in Christus

8. Studie 8: Tevrede in alle omstandighede

OUTEUR

Reverend Roy

Additional information

Taal

, , ,