Description
FORMAAT: 4 DVD’s
OPSOMMING: Brandstof pakket is ‘n pakket van 5 DVD’s met die musiek en woorde van lofprysing- en aanbiddingsliedere wat as praise- en worship-belewenisse aangebied word. Al die liedere is Flam- of Liedboekliedere.
INHOUD
DVD1
0001 Leaded
– F253 U Is My Helper
– F034 Daarom
– F262 ’n Duisend Stemme Sing
– F310 Hierdie Donker Uur
– F318 Nader Tot Die Here
– F189 Vul My Hart, O Heer
0002 Unleaded
– F66 Op Vaste Fondamente
– L177 Jesus Groot Bo Almal
– F144 God Is Liefde
– L214 Here, Ons Sal U Loof
– F021 In Die Hemel Is Die Heer
– F309 Jesus, Die Een Na Wie Ek smag
DVD2
001 Leaded
F343. Heilig
F263. Ek Glo
F422. U Is Heilig
F264. Ek Het U Nodig
F11. Here U Is Genoeg
002 Unleaded
F184. Ons Is Almal Hier Tesaam (ook Lied 164 in die Liedboek)
F183. My Hulp Is Van U, Heer
F22. Ek Soek U, O God
F126. Jesus, Lig in die duisternis
F51. Koning Van My Hart
DVD3
001 Leaded
L184 Lofsing die Here
L199 Loof die Here uit die hemel
F183 Ek hef my oë (My hulp is van U)
F291 God is hier teenwoordig
F182 Herder Heer (Herder Jesus)
002 Unleaded
F142 Kom, Jesus, kom
F381 Psalm 18 Ek roep na Hom
F315 Asemrowend
F311 Ek kyk op na die berge
F321 Met alles binne my
DVD4
001 Leaded
L184. Lofsing die Here
F184. Ons Is Almal Hier Tesaam/Liedboek 164
F33. Halleluja In My Hart
L175. Majesteit
F112. Ek Roem U Naam
002 Unleaded
L212. Loof Die Heer, Hy Is Goed
L464. O Heer My God
L471. Soek Allereers Die Koninkryk Van God
L510. Genade, Onbeskryflik Groot
L512. Nader, My God,By U
DVD5
001 Leaded
F528. U liefde is ‘n skuilplek
F528. U liefde is ‘n skuilplek
F581. Wat ‘n vriend het ons in Jesus
L510. Genade, onbeskryfl ik groot
002 Unleaded
F584. Kom almal, laat jul stem verrys!
F585. Lofsing vir Jesus
F586. Neem my lewe, laat diit, Heer
F587. Doen slegs U wil, Heer
SAMESTELLERS
Die aanbiddingsessies word aangebied deur die Flam-taakspanlede wat verantwoordelik is vir die samestelling van die Flam-bundel op www.flam.co.za