Description
FORMAAT: DVD met indeks
OPSOMMING: Brandstof 5 is ‘n DVD met die musiek en woorde van lofprysing- en aanbiddingsliedere wat as twee 10 minute praise- en worship-belewenisse aangebied word. Al die liedere is Flam- of Liedboekliedere.
INHOUD
Op die DVD word die volgende liedere gesing
001 Leaded
F528. U liefde is ‘n skuilplek
F528. U liefde is ‘n skuilplek
F581. Wat ‘n vriend het ons in Jesus
L510. Genade, onbeskryfl ik groot
002 Unleaded
F584. Kom almal, laat jul stem verrys!
F585. Lofsing vir Jesus
F586. Neem my lewe, laat diit, Heer
F587. Doen slegs U wil, Heer
SAMESTELLERS
Die aanbiddingsessies word aangebied deur die Flam-taakspanlede wat verantwoordelik is vir die samestelling van die Flam-bundel op www.flam.co.za