Description
FORMAAT: DVD met indeks
OPSOMMING: Brandstof 4 is ‘n DVD met die musiek en woorde van lofprysing- en aanbiddingsliedere wat as twee 10 minute praise- en worship-belewenisse aangebied word. Al die liedere is Flam- of Liedboekliedere.
INHOUD
Op die DVD word die volgende liedere gesing
001 Leaded
L184. Lofsing die Here
F184. Ons Is Almal Hier Tesaam/Liedboek 164
F33. Halleluja In My Hart
L175. Majesteit
F112. Ek Roem U Naam
002 Unleaded
L212. Loof Die Heer, Hy Is Goed
L464. O Heer My God
L471. Soek Allereers Die Koninkryk Van God
L510. Genade, Onbeskryflik Groot
L512. Nader, My God,By U
SAMESTELLERS
Die aanbiddingsessies word aangebied deur die Flam-taakspanlede wat verantwoordelik is vir die samestelling van die Flam-bundel op www.flam.co.za