Description
FORMAAT: DVD met indek
OPSOMMING: Brandstof 3 bestaan uit ’n DVD met twee aanbiddingsessies van ongeveer 10 minute elk. Alle liedere is in Afrikaans en is gekies uit die Flam- en Liedboekbundels. Die styl van aanbidding is kontemporêr, informeel en die musiek is akoesties met groepsang wat die saamsing van liedere vergemaklik. Die teks verskyn op die skerm en loop outomaties aan saam met die musiek.
INHOUD
Op die DVD word die volgende liedere gesing
001 Leaded
L184 Lofsing die Here
L199 Loof die Here uit die hemel
F183 Ek hef my oë (My hulp is van U)
F291 God is hier teenwoordig
F182 Herder Heer (Herder Jesus)
002 Unleaded
F142 Kom, Jesus, kom
F381 Psalm 18 Ek roep na Hom
F315 Asemrowend
F311 Ek kyk op na die berge
F321 Met alles binne my
SAMESTELLERS
Die aanbiddingsessies word aangebied deur die Flam-taakspanlede wat verantwoordelik is vir die samestelling van die Flam-bundel op www.flam.co.za