Description
FORMAAT: DVD met indeks
OPSOMMING: Brandstof 2 bestaan uit ’n DVD met twee aanbiddingsessies van ongeveer 10 minute elk. Alle liedere is in Afrikaans en is gekies uit die Flam- en Liedboekbundels. Die styl van aanbidding is kontemporêr, informeel en die musiek is akoesties met groepsang wat die saamsing van liedere vergemaklik. Die teks verskyn op die skerm en loop outomaties aan saam met die musiek.
INHOUD
Op die DVD word die volgende liedere gesing
001 Leaded
F343. Heilig
F263. Ek Glo
F422. U Is Heilig
F264. Ek Het U Nodig
F11. Here U Is Genoeg
002 Unleaded
F184. Ons Is Almal Hier Tesaam (ook Lied 164 in die Liedboek)
F183. My Hulp Is Van U, Heer
F22. Ek Soek U, O God
F126. Jesus, Lig in die duisternis
F51. Koning Van My Hart
SAMESTELLERS
Die aanbiddingsessies word aangebied deur die Flam-taakspanlede wat verantwoordelik is vir die samestelling van die Flam-bundel op www.flam.co.za