Description
FORMAAT:Volle CD en Aflaaibaar per lied
TEIKENMARK: Gemeentes en kleingroepe. Selfs gemeentes wat musiekgroepe het, kan Brandhout gebruik.
OPSOMMING EN INHOUD: 20 Flam liedere wat as multitracks (backtracks met veelvuldige opsies) opgeneem is. Met behulp van ‘n gratis rekenaarsagteware program kan jy die verskillende dele van elke opname manipuleer om by jou gemeente se erediensstyl te pas.
1. F099 – Kop tot toon
2. F188 – Halleluja – Here, U is daar
3. F227 – Ons Sal Nou Gaan
4. F327 – Jesus Rots
5. F352 – Met My Hele Hart
6. F391 – Jesus, Helder Lig
7. F404 – Jesus Ons Loof U
8. F415 – Ek Wil ’n Nuwe Lied Nou Sing (Enkel pakkie nog nie beskikbaar nie)
9. F422 – U is heilig
10. F435 – Dankie, Jesus
11. F440 – Kom helder lig
12. F465 – U’s My God(Enkel pakkie nog nie beskikbaar nie)
13. F469 – Hoor jy die volke
14. F528 – Soos In Die Hemel
15. F538 – Ons God is groter
16. F539 – Vrede in my hart
17. L169 – Heilig, Heilig, Heilig
18. L200 – U goedheid, Heer
19. L280 – Here, Redder, Groot En Magtig
20. L464 – O, Heer, My God