Boodskap vir Vandag (e-Boek)

R101.00

Boodskap vir vandag in e-boek formaat bevat 366 byderwetse vertellings en Bybelwaarhede vir die moderne leser wat graag uitgedaag wil word.

INHOUD:

  • Januarie: In God se hande
  • Februarie: Bestem vir die liefde
  • Maart: Die Man in die middel
  • April: Om feestelik te lewe
  • Mei: As die Gees oor ons waai
  • Junie: Ons verhoudings met ander
  • Julie: Oor geloof en twyfel
  • Augustus: Oor gebed en stilte
  • September: Gewortel in die woord
  • Oktober: Ons bou ‘n nuwe samelewing
  • November: Oor lyding en heling
  • Desember: Hoop in die skaduwees
SKU: 9780864877222 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: 366 byderwetse vertellings en interessante Bybelwaarhede vir moderne lesers

FORMAAT: Elektroniese boek in die ePub-formaat

BLADSYE: 360

OPSOMMING VAN INHOUD:

Boodskap vir vandag bevat 366 byderwetse vertellings en Bybelwaarhede vir die moderne leser wat graag uitgedaag wil word.

INHOUD:

  • Januarie: In God se hande
  • Februarie: Bestem vir die liefde
  • Maart: Die Man in die middel
  • April: Om feestelik te lewe
  • Mei: As die Gees oor ons waai
  • Junie: Ons verhoudings met ander
  • Julie: Oor geloof en twyfel
  • Augustus: Oor gebed en stilte
  • September: Gewortel in die woord
  • Oktober: Ons bou ‘n nuwe samelewing
  • November: Oor lyding en heling
  • Desember: Hoop in die skaduwees

UITGEWER: Bybel-Media

SKRYWER:

Carel Anthonissen is tans die Direkteur van die Sentrum van Christelike Spiritualiteit. Hy is ook ‘n afgetrede leraar van die NG Kerk en was vir meer as 20 jaar studenteleraar op Stellenbosch waar hy ook deeltyds doseer het.