Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2

R185.00

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies:Rooikappie,Die skoenmaker kabouters,Die dieremusikante van Bremen,DuimelinaenSneeuwitjie. Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

SKU: 9780798178921 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 72

BESKRYWING: Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies:Rooikappie,Die skoenmaker kabouters,Die dieremusikante van Bremen,DuimelinaenSneeuwitjie. Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

SKRYWER
Louise Smit woon in Duitsland. Sy is bekend vir haar suksesvolle kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo en vele meer. Louise het verskeie toekennings vir haar werk verower. Sy is die skrywer van o.a. Die Bybel vir kleuters, Wielie Wielie Walie, en Professor Fossilus en die dinosourusse. Johann het al vier ATKVveertjies vir sy werk ontvang. Hy is ook in 2014 bekroon met die Media24 boekeprys vir In die land van Pamperlang. Johann woon in Pretoria.