Bennie Boekwurm se besige pretboek

Sale!

R85.00

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek – met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!

Description

SUBTITEL: 30 lekker aktiwiteite, speletjies en inkleurprente

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek – met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!

SKRYWER: Louise Smit woon in Duitsland. Sy is bekend vir haar kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo en vele meer. Louise het verskeie toekennings vir haar werk verower. Sy is die skrywer van o.a. Die Bybel vir kleuters, Wielie Wielie Walie, en Professor Fossilus en die dinosourusse.

Johann het al vier ATKV-veertjies vir sy werk ontvang. Hy is ook in 2014 bekroon met die Media24 boekeprys vir In die land van Pamperlang. Johann woon in Pretoria.