Ben en die drakie

Sale!

R75.00

Ben se storie herinner jou aan hoe wonderlik jy gemaak is.

Ben se storie help jou ook om ’n paar dinge oor angstigheid te leer sodat jy iets daaraan kan doen.
• Jou lyf reageer op angstigheid. Dit voel asof jy beheer verloor. Maar jy hoef nie so te voel nie.
• Jy wil graag van die angstigheid ontslae raak. Maar angstigheid is baie nodig om jouself te kan beskerm. Moet dit daarom nie wegwens nie.
• Wanneer dit voel of die angstigheid te veel of onnodig sterk in jou lewe is, kan jy jouself leer hoe om minder angstig te voel.
• Leer saam met Ben hoe om jouself te anker sodat jou drakie ’n plek sal hê om tot rus te kom.

Ben en die drakie is ook beskikbaar in Engels, isiXhosa en Sesotho.

Description

SUBTITEL: Hoe om jou drakie mak te maak

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 36

OPSOMMING: Ben se storie herinner jou aan hoe wonderlik jy gemaak is.

Ben se storie help jou ook om ’n paar dinge oor angstigheid te leer sodat jy iets daaraan kan doen.
• Jou lyf reageer op angstigheid. Dit voel asof jy beheer verloor. Maar jy hoef nie so te voel nie.
• Jy wil graag van die angstigheid ontslae raak. Maar angstigheid is baie nodig om jouself te kan beskerm. Moet dit daarom nie wegwens nie.
• Wanneer dit voel of die angstigheid te veel of onnodig sterk in jou lewe is, kan jy jouself leer hoe om minder angstig te voel.
• Leer saam met Ben hoe om jouself te anker sodat jou drakie ’n plek sal hê om tot rus te kom.

Ben en die drakie is ook beskikbaar in Engels, isiXhosa en Sesotho.

SKRYWER: Siegfried Louw is predikant, musikant en spelterapeut. Hy fokus veral op kreatiwiteit in kinderbediening. Sy twee kinders is sy eerlikste kritici.

You may also like…