Beelddraer – Word wat jy reeds is (Leiersgids)

R100.00

Die Tema-kategesereeks is spesiaal ontwerp vir jongmense

  • om aan hulle geloof diepte te gee sodat dit hulle lewe stewig kan anker.
  • om aan hulle die hulpmiddels te gee wat hulle sal help om die uitdagings van die lewe suksesvol aan te pak.
  • om hulle te help om in hulle verhouding met die Here met ʼn roeping en ʼn droom te leef.

Die 10 temas is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik. Dit is ʼn wonderlike hulpmiddel vir mense wat in kwartaal-reekse of seisoen-siklussse met jongmense wil werk.

Die app
Beelddraer – Word wat jy reeds is (Leiersgids) gaan saam met ‘n app. Die app sal voor Januarie opgedateer word om hulpmiddels vir Beelddraer – Word wat jy reeds is (Leiersgids) in te sluit. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die app beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

SKU: 9781928468028 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: Beelddraer vorm deel van die reeks Tema-kategese en is saamgestel uit die Real lewe-reeks.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 46

OPSOMMING: Die Tema-kategesereeks is spesiaal ontwerp vir jongmense

  • om aan hulle geloof diepte te gee sodat dit hulle lewe stewig kan anker.
  • om aan hulle die hulpmiddels te gee wat hulle sal help om die uitdagings van die lewe suksesvol aan te pak.
  • om hulle te help om in hulle verhouding met die Here met ʼn roeping en ʼn droom te leef.

Die 10 temas is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik. Dit is ʼn wonderlike hulpmiddel vir mense wat in kwartaal-reekse of seisoen-siklussse met jongmense wil werk.

Die app
Beelddraer – Word wat jy reeds is (Leiersgids) gaan saam met ‘n app. Die app sal voor Januarie opgedateer word om hulpmiddels vir Beelddraer – Word wat jy reeds is (Leiersgids) in te sluit. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die app beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

INHOUD

  1. Hoe leer ons God ken?
  2. Die Kunstenaar
  3. Om mag weg te gee
  4. Te groot vir woorde?
  5. Soos suurstof vir asemhaling
  6. Koning sonder paleis
  7. Connected in ʼn disconnected wêreld
  8. Sellofaanlose selfies
  9. Bou brûe en breek mure af
  10. Word wat jy reeds is

SKRYWERS

Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.