Beelddraer – Word wat jy reeds is (Gespreksgids)

R70.00

Die 10 ontmoetings in hierdie boek skep vir die jongmense die geleentheid om saam te dink en te gesels oor hulle identiteit as beelddraers van God en hoe hulle dié mense kan word wat God hulle geskep het om te wees. Dit sal hulle toerus om in die wêreld te gaan leef as beelddraers van hulle Skepper.

Die app
Beelddraer – Word wat jy reeds is (Gespreksgids) gaan saam met ‘n app. Die app sal voor Januarie opgedateer word om hulpmiddels vir Beelddraer – Word wat jy reeds is (Gespreksgids) in te sluit. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die app beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

SKU: 9781928468035 Categories: , , , ,

Description

SUBTUTEL: Beelddraer vorm deel van die reeks Tema-kategese en is saamgestel uit die Real lewe-reeks.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 44

OPSOMMING: Die 10 ontmoetings in hierdie boek skep vir die jongmense die geleentheid om saam te dink en te gesels oor hulle identiteit as beelddraers van God en hoe hulle dié mense kan word wat God hulle geskep het om te wees. Dit sal hulle toerus om in die wêreld te gaan leef as beelddraers van hulle Skepper.

Die app
Beelddraer – Word wat jy reeds is (Gespreksgids) gaan saam met ‘n app. Die app sal voor Januarie opgedateer word om hulpmiddels vir Beelddraer – Word wat jy reeds is (Gespreksgids)in te sluit.
Beelddraer gaan saam met ʼn app. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die app beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

INHOUD

  1. Hoe leer ons God ken?
  2. Die Kunstenaar
  3. Om mag weg te gee
  4. Te groot vir woorde?
  5. Soos suurstof vir asemhaling
  6. Koning sonder paleis
  7. Connected in ʼn disconnected wêreld
  8. Sellofaanlose selfies
  9. Bou brûe en breek mure af
  10. Word wat jy reeds is

SKRYWERS

Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.