Description
SUBTITEL: Leer ken die diere terwyl jy in die bad speel!
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 8
OPSOMMING: Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met insekte asook diere, soos ‘n lieweheersbesie, koei, muis, jakkals, pandabeer en wasbeer terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!
SKRYWER: Cuberdon is ‘n boekverpakker in België wat spesialiseer in kinderboeke.