Babadierestories: Nag, Pikkewyntjie

R125.00

Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ’n kits droomland toe stuur.

Description

SUBTITEL: Stories om jou soetlief aan die slaap te sus

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ’n kits droomland toe stuur.