Babadierestories: Nag, Hasie

R125.00

Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat ’n hasie nodig het – lang ore om mee te luister, ’n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal kinders in ’n kits droomland toe stuur.

Description

SUBTITEL: Stories om jou soetlief aan die slaap te sus

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat ’n hasie nodig het – lang ore om mee te luister, ’n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal kinders in ’n kits droomland toe stuur.