As die tronkdeur toeslaan

R40.00

Hierdie kursus help gevangenes en hulle gesinne om hulle daaglikse probleme te hanteer.’n Bybelstudiegids vir gevangenis met ingeslote kursustoets. Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Tswana, Zulu en Xhosa.

Description

SUBTITEL: ‘n Bybelstudiegids vir gevangenes

FORMAAT: Boek

BLADSYE: 44

OPSOMMING: Hierdie kursus help gevangenes en hulle gesinne om hulle daaglikse probleme te hanteer. Die studiegids het baie goeie nuus vir die persoon wat in die gevangenis is: God roep vandag nog na elkeen wat van Hom af weggedwaal het. ʼn Goeie hulpmiddel ook vir geestelike werkers in die gevangenis.

Vir die gevangene en waardevol vir Gevangene-bediening – toets ingesluit.

SKRYWERS

Dr Ockert Erasmus
Dr Ferdi Ollewagen
Ds Barend Piek
Ds Hannes Swanepoel
Ds Pieter van Deventer