Description
FORMAAT: 10 CD’s
OPSOMMING: Professionele begeleiding van 487 liedere uit die Psalms en Gesange bedoel vir sangbegeleiding wat gebruik kan word by eredoenste en byeenkomste.
INHOUD
Dit is ’n pakket wat bestaan uit 10 CD’s:
– CD 1 – 8 is gewone cd’s wat speelbaar is op enige CD-speler
– CD 9 is al die liedere in MP3-formaat op een CD
– CD 10 bevat belangrike inligting en ’n verwysingshulp om liedere te help vind.
AANBIEDING: Orrel en ensemble