Altyd daar – Leiersgids

R170.00

Altyd daar werk met stories en verhale wat ons help om God raak te sien. Dit is vir laat-hoërskoolleerders en finalejaar-katkisante ontwikkel, maar kan ook suksesvol gebruik word vir kleingroepe wat uit jong volwassenes bestaan.

SKU: 9780864878564 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 80

OPSOMMING: Altyd daar werk met stories en verhale wat ons help om God raak te sien. Dit is vir laat-hoërskoolleerders en finalejaar-katkisante ontwikkel, maar kan ook suksesvol gebruik word vir kleingroepe wat uit jong volwassenes bestaan.

INHOUD

  1. God is teenwoordig
  2. Die mens se onrus
  3. God was nog altyd daar
  4. God reik uit na ons
  5. Die impak van genade
  6. God soek na ons nog voordat ons Hom soek
  7. Wie is God?
  8. Sonde en genade
  9. Ons identiteit in Christus
  10. Ons is God se geliefdes
  11. Ons word om die bos gelei
  12. Dink reg oor verandering
  13. God se hand in die alledaagse
  14. God gebruik mense
  15. Waarvoor leef ons?
  16. Ware en vals ankers
  17. Dissipelskap
  18. Mag
  19. Besittings
  20. Nabyheid
  21. Die geskiedenis van die NG Kerk
  22. Afsluiting

SKRYWERS
Die boek is die produk van ʼn vriendekring. Die skrywers het verskeie kere bymekaargekom en saam die produk ontwikkel terwyl hulle gelag, gelees, gebid, stories vertel, gedeel en gedroom het.