Description
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 96
OPSOMMING: Die stories en verhale in Altyd daar wil jou help om die Bybel verrassend nuut te hoor en God se werklikheid in jou lewe te ervaar.
INHOUD
- God is teenwoordig
- Die mens se onrus
- God was nog altyd daar
- God reik uit na ons
- Die impak van genade
- God soek na ons nog voordat ons Hom soek
- Wie is God?
- Sonde en genade
- Ons identiteit in Christus
- Ons is God se geliefdes
- Ons word om die bos gelei
- Dink reg oor verandering
- God se hand in die alledaagse
- God gebruik mense
- Waarvoor leef ons?
- Ware en vals ankers
- Dissipelskap
- Mag
- Besittings
- Nabyheid
- Die geskiedenis van die NG Kerk
- Afsluiting
SKRYWERS
Die boek is die produk van ʼn vriendekring. Die skrywers het verskeie kere bymekaargekom en saam die produk ontwikkel terwyl hulle gelag, gelees, gebid, stories vertel, gedeel en gedroom het.