Description
STYL: Gesprek voor ʼn gehoor
OPSOMMING: Boesman Keyser, briljante sportman en gewese boer, is ‘n kleurvolle karakter met ’n ewe kleurvolle verlede. Hy het onder andere saam met Tolla van der Merwe op Maak ‘n Las opgetree. Sy lewenspad kruis alkoholisme – tot op die punt waar hy in ’n rehabilitasiesentrum behandeling moes kry. Daarna loop sy pad deur hartseer toe hy en sy vrou, Anita, ’n dogter aan die dood moes afstaan. In hierdie DVD deel hy sy getuienis en laat hy die klem daarop val dat alles vir God moontlik is. Sy verhaal bied moed en hoop vir mense wat met ernstige probleme worstel. Die optrede is voor ‘n gehoor gemaak.
DIE AANBIEDER: Boesman Keyser
REGISSEUR: Peet Neethling