Afrikaanse Bybel vir Mans

R219.00

Unieke standaard grootte Afrikaans 1983-vertaling Bybel.

Pragtige grys fleksieband-omslag, met duimindekse, merklint en silwer-op-snee.

Ingesluit is meer as 50 kleurbladsye met bykomende materiaal wat spesiaal vir mans ontwikkel is.

Dit bevat ook ‘n voorwoord, kruisverwysings, woordelys en kaarte.

SKU: 9780798219686 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: