Aan Pa Met Liefde

R95.00

Aan Pa met liefde is ’n kleinood met prettige sinne wat kinders maklik kan voltooi. Bemoedigende teksverse en aanhalings is deur die boek versprei. Dit sal ’n persoonlike geskenk maak wat perfek is vir Vadersdag of enige dag van die jaar.

SKU: 9781431623617 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 96

OPSOMMING: Aan Pa met liefde is ’n kleinood met prettige sinne wat kinders maklik kan voltooi. Bemoedigende teksverse en aanhalings is deur die boek versprei. Dit sal ’n persoonlike geskenk maak wat perfek is vir Vadersdag of enige dag van die jaar.