Aan die voete van die Vader

R250.00

Aan die voete van die Vader   is ’n dagboek uit die pen van bekende outeur Isak Burger.
In 365 kragtige oordenkings sal lesers geestelik verryk en verkwik word. Die oordenkings sal die Here ook ʼn
groter werklikheid vir mans en vroue in hulle lewe laat word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is
rentmeesterskap, vergifnis, seën, genade, gebed, dissipelskap en Woordstudie. Aan die voete van die Vader sal lesers inspireer om meer toegewyde volgelinge van Jesus te word. is ’n dagboek uit die pen van bekende outeur Isak Burger. In 365 kragtige oordenkings sal lesers geestelik verryk en verkwik word. Die oordenkings sal die Here ook ʼn groter werklikheid vir mans en vroue in hulle lewe laat word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is rentmeesterskap, vergifnis, seën, genade, gebed, dissipelskap en Woordstudie. Aan die voete van die Vader sal lesers inspireer om meer toegewyde volgelinge van Jesus te word.

SKU: 9781431622887 Categories: ,

Description

SUBTITEL: 365 kragtige oordenkings wat die Here ’n groter werklikheid in jou lewe sal maak.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 372

OPSOMMING: Aan die voete van die Vader is ’n dagboek uit die pen van bekende outeur Isak Burger.
In 365 kragtige oordenkings sal lesers geestelik verryk en verkwik word. Die oordenkings sal die Here ook ʼn
groter werklikheid vir mans en vroue in hulle lewe laat word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is
rentmeesterskap, vergifnis, seën, genade, gebed, dissipelskap en Woordstudie. Aan die voete van die Vader sal lesers inspireer om meer toegewyde volgelinge van Jesus te word.

SKRYWER

Isak Burger was waarskynlik een van die langsdienende kerkleiers in die land. Hy is in April 1988 verkies as president van die AGS en is telkens herkies totdat hy emeriteer in September 2016. Hy tree dikwels op as
spreker en is die outeur en mede-outeur van verskeie boeke en artikels. Hy is een van die stigterslede van Christelike Televisie in Suid-Afrika. Isak is getroud met Heletia en hulle het ’n seun, twee dogters en twee kleinseuns. Hulle woon in Silver Lakes.