Description
SUBTITEL: Die mees omvattende beradingsgids
FORMAAT: Boek
AANTAL BADSYE: 779
OPSOMMING: Die A tot Z van berading is die mees omvattende beradingsgids in Afrikaans vir sielkundiges, pastors, maatskaplike werkers en lekeberaders; trouens, vir elke persoon wat ander mense wil help om hul probleme te bowe te kom en n vervulde lewe te lei. Die A tot Z van berading benader n wye reeks kwessies vanuit ‘n Christelike perspektief, insluitend persoonlike kwessies, ontwikkelingskwessies, interpersoonlike kwessies, identiteitskwessies, familie-en gesinskwessies, en n verskeidenheid ander probleme. Elke hoofstuk bevat n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel.
SKRYWER
Gary R. Collins