50 Eenpotgeregte

R100.00

Is jy lief daarvoor om kos te maak, maar haat jy al die skottelgoed wat ná die tyd gewas moet word?

50 Eenpotgeregte bevat vyftig smaaklike disse wat alles in een kastrol, pan of bak voorberei kan word. Sodoende kan jy lekker en voedsame maaltye voorberei sonder om onnodige tyd in die kombuis te spandeer.

Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark.

Die resepte sluit treffers in soos:
– Beesvleisbredie met kruiekluitjies
– Hoenderkerrie
– Spek-en-boontjiesop
– Seekospasta
– Pynappelhoender

SKU: 9780799379877 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 64

OPSOMMING: Is jy lief daarvoor om kos te maak, maar haat jy al die skottelgoed wat ná die tyd gewas moet word?

50 Eenpotgeregte bevat vyftig smaaklike disse wat alles in een kastrol, pan of bak voorberei kan word. Sodoende kan jy lekker en voedsame maaltye voorberei sonder om onnodige tyd in die kombuis te spandeer.

Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark.

Die resepte sluit treffers in soos:
– Beesvleisbredie met kruiekluitjies
– Hoenderkerrie
– Spek-en-boontjiesop
– Seekospasta
– Pynappelhoender

SAMESTELLER: LAPA Uitgewers