5 Tale Van Die Liefde: Oordenkings Vir Paartjies

R249.00

’n Pragtige tweekleur-boek uit die pen van topverkoper-outeur Gary Chapman vir paartjies wat hul verhouding met mekaar en met God wil versterk.

Konflik in verhoudings spruit dikwels nie uit ’n gebrek aan liefde nie, maar omdat paartjies nie dieselfde liefdestaal praat nie. 5 Tale van die liefde – oordenkings vir paartjies is die perfekte boek vir paartjies wat weer hulle liefde vir mekaar wil ontdek. Of hulle verhouding sterk en stabiel is en of hulle sukkel om mekaar te verstaan, elke paartjie in enige fase van hulle verhouding sal baat vind by hierdie 100 oordenkings. Dit sal hulle help om opnuut balans te vind in sake soos finansies, kommunikasie, gebed, en dit sal hulle help om mekaar se liefdestale te ontdek.

SKU: 9781431624768 Categories: , , , , ,

Description

SUBTITEL: 100 oordenkings om ‘n sterker verhouding te bou

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 208

OPSOMMING: ’n Pragtige tweekleur-boek uit die pen van topverkoper-outeur Gary Chapman vir paartjies wat hul verhouding met mekaar en met God wil versterk.

Konflik in verhoudings spruit dikwels nie uit ’n gebrek aan liefde nie, maar omdat paartjies nie dieselfde liefdestaal praat nie. 5 Tale van die liefde – oordenkings vir paartjies is die perfekte boek vir paartjies wat weer hulle liefde vir mekaar wil ontdek. Of hulle verhouding sterk en stabiel is en of hulle sukkel om mekaar te verstaan, elke paartjie in enige fase van hulle verhouding sal baat vind by hierdie 100 oordenkings. Dit sal hulle help om opnuut balans te vind in sake soos finansies, kommunikasie, gebed, en dit sal hulle help om mekaar se liefdestale te ontdek.

SKRYWER: Gary Chapman – outeur, spreker en berader – het ’n passie vir mense en om hulle te help om blywende verhoudings te bou. Gary is die topverkoper-outeur van die The 5 Love Languages-reeks en die direkteur van Marriage and Family Life Consultants, Inc. Gary bied wêreldwyd seminare aan, en sy radioprogram word oor meer as 400 stasies gehoor.