2024 Skooldagboek – Dagbeplanner vir Seuns – Sagteband

R109.00

Die gewilde Skooldagboek 2024 vir seuns tussen 6 en 12 met sy nuwe voorblad, bevat nuwe interaktiewe inhoud. Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite vir 2024 is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit nog gewilder wees as voorheen.

Kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening
• 2024 kalender, skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad
• Pretspeletjies soos verbind die nomm, ers, soek die verskille, woordsoek, geheime alfabet, wiskunde kopkrappers en bouwerk met vuurhoutjies
• ’n Bordspeletjie op die agterkant
• Suid-Afrika se volkslied
• 210 x 142 mm, sagteband

SKU: 9781776343324 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Die gewilde Skooldagboek 2024 vir seuns tussen 6 en 12 met sy nuwe voorblad, bevat nuwe interaktiewe inhoud. Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite vir 2024 is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit nog gewilder wees as voorheen.