2024 Skooldagboek – Dagbeplanner vir Meisies – Tyd om te Skitter – Sagteband

R109.00

Die gewilde Skooldagboek 2024 vir meisies is nou selfs beter! Met ‘n nuwe uitleg en interaktiewe inhoud, sal hierdie skooldagboek skoolmeisies se harte steel en gewilder wees as ooit.

Die nuwe kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir voog se handtekening
• 2024 kalender, skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad
• Suid-Afrika se volkslied
• Pretspeletjies soos verbind die nomm, ers, soek die verskille, woordsoek, geheime alfabet, wiskunde kopkrappers en bouwerk met vuurhoutjies
• “Hier is ek”-bladsye
• Vriendskapafdeling agterin met plek om vriende se gunstelinge en ander inligting in te skryf
• 210 x 142 mm, sagteband

SKU: 9781776343348 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Die gewilde Skooldagboek 2024 vir meisies is nou selfs beter! Met ‘n nuwe uitleg en interaktiewe inhoud, sal hierdie skooldagboek skoolmeisies se harte steel en gewilder wees as ooit.