2024 Joyce Meyer Dagboek – Dagbeplanner – Hardeband

R229.00

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2024 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake, ‘n doen-lysie en notas
• Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
• 180 x 120 mm, hardeband met ‘n lint om jou plek aan te dui

SKU: 9781776343195 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 400

OPSOMMING: Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2024 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.