2024 Dagboek – Dagbeplanner – Leefstyl vir die Vrou – Hardeband

R289.00

Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2024 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.

Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
• Maandkalenders
• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
• Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 221 x 165 x 26 mm, hardeband, met n lint om jou plek aan te dui

SKU: 9781776343263 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 440

OPSOMMING: Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2024 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.