Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte

R350.00

Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte is ’n versamelbundel van die gewildste en bekendste Christelike gedigte in Afrikaans. Hierdie bundel, saamgestel deur digter en teoloog Cas Vos, bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar ook nuwe verse wat spesiaal vir die verskyning daarvan geskryf is.

SKU: 9780796320148 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 272

OPSOMMING: Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte is ’n versamelbundel van die gewildste en bekendste Christelike gedigte in Afrikaans. Hierdie bundel, saamgestel deur digter en teoloog Cas Vos, bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar ook nuwe verse wat spesiaal vir die verskyning daarvan geskryf is. Die digters wat in Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte verskyn sluit in: Boerneef, N.P. van Wyk Louw, D.J. Opperman, Elisabeth Eybers, Ingrid Jonker, Antjie Krog, Lina Spies, Wilma Stockenström, I.L. de Villiers, Joan Hambidge, T.T. Cloete en Daniel Hugo. Dit is ’n toeganklike bundel, perfek vir aanhaling by menige geleenthede.

SKRYWER
Cas Vos was die Dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria. In 1999 ontvang hy die Andrew Murray-prys en in
2001 word die Pieter van Drimmelen-medalje van die Akademie aan hom toegeken. In 1999 debuteer hy met Vuurtong. Intussen volg
menige boeke, artikels, digbundels en vertalings van klassieke werke. Hy bly in Pretoria.