100 Beste blokraaie van jaar III

R180.00

Het jy ’n blaaskans nodig? As jou antwoord “ja” is, het ons die ideale oplossing.

Die volgende titel in die blokraai-trefferreeks 100 beste blokraaie van 10 jaar waarborg jou ’n welverdiende blaaskans. Dit is nou jou kans om hierdie blokraaie te wys wie’s baas!

100 beste blokraaie van jaar III is ’n nuwe blokraaibonanza wat ’n keur uit die immergewilde en topverkoperreeks 50 blaaskansblokraaie bevat. Hierdie spinternuwe samestelling beloof, nes sy gewilde voorgangers, ure se woordplesier en kopkrap.

Slyp jou tande en maak jou potlood skerp vir die volgende 100 woorderaaisels!

SKU: 9780639602226 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Nog ‘n bonanza van woordraaisels!

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 116

OPSOMMING: Het jy ’n blaaskans nodig? As jou antwoord “ja” is, het ons die ideale oplossing.

Die volgende titel in die blokraai-trefferreeks 100 beste blokraaie van 10 jaar waarborg jou ’n welverdiende blaaskans. Dit is nou jou kans om hierdie blokraaie te wys wie’s baas!

100 beste blokraaie van jaar III is ’n nuwe blokraaibonanza wat ’n keur uit die immergewilde en topverkoperreeks 50 blaaskansblokraaie bevat. Hierdie spinternuwe samestelling beloof, nes sy gewilde voorgangers, ure se woordplesier en kopkrap.

Slyp jou tande en maak jou potlood skerp vir die volgende 100 woorderaaisels!

SKRYWER: Samestelling van blokraaisels deur Dugeot, Penpret en XWord, wat ook blokraaie aan gewilde tydskrifte soos Taalgenoot, Rooi Rose en Vrouekeur verskaf.