10-minuut-oordenkings: Psalm

Sale!

Sale (Save 40%)

R100.00 R60.00

10-minuut-oordenkings: Psalms bied bemoedigende insig met betekenisvolle oordenkings van tien minute elk. Op dae wanneer jy God se teenwoordigheid die nodigste het, is 10-minuut-oordenkings: Psalms die ideale manier om geestelik te groei op ‘n manier wat jou besige skedule pas.

SKU: 9781415339794 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 196

OPSOMMING: 10-minuut-oordenkings: Psalms bied bemoedigende insig met betekenisvolle oordenkings van tien minute elk. Op dae wanneer jy God se teenwoordigheid die nodigste het, is 10-minuut-oordenkings: Psalms die ideale manier om geestelik te groei op ‘n manier wat jou besige skedule pas. Hierdie dagstukkies nooi jou vir ‘n kykie na Psalms, die boek van lofprysing en nadenke. Bring jou hart in ooreenstemming met God s’n wanneer jy die Woord lees en ‘n paar minute met Hom deurbring. Ongeag of jy net ‘n paar minute oor middagete het, of iewers in jou middag ‘n tydjie wil inruim vir rustigheid en vrede, 10-minuut-oordenkings: Psalms sal jou van die nodige vrede verskaf om weer die dag in die oë te kyk. Net tien minute per dag sal jou nader bring aan God en jou help om die Woord beter te leer ken. Hierdie boekie is klein genoeg om in jou rugsak of handsak te dra. Hou dit byderhand vir wanneer jy ook al ‘n kans het om tyd met God deur te bring.