Kerklike Benodigdhede

R85,00

Pakkie van 50: Kinderdankoffer-koeverte is perrfek vir jeugbyeenkomste of ander dankseggingsinisiatiewe.

R100,00

A4-grootte klassieke getrouheidsertifikaat graad 1-10 (Pakkie van 12). Ses verskillende kleure per ontwerp.

R100,00

A4-grootte kunstig getrouheidsertifikaat graad 1-10 (Pakkie van 12). Ses verskillende kleure per ontwerp.

R60,00

Ses weke gids: Help jongmense om die lewende God op ʼn nuwe manier te leer ken – die God in wie se Naam hulle gedoop is.

R50,00

Kry gemoedsrus dat jou papierwerk uitgesorteer is. Organiseer jou inligting en dokumente.

R50,00

Organise your life so that you have the necessary information and documents at hand should something unexpected happen.

R100,00

A4-grootte moderne getrouheidsertifikaat graad 1-10 (Pakkie van 12). Ses verskillende kleure per ontwerp.

R75,00

My Doopboek: Jou doop is ‘n geskenk waarmee God vir jou sê …

R180,00

Nagmaalglasiehervulbottel: 1000ml (1 liter) houer wat ongeveer 40 glasies drupvry, vinnig en maklik kan hervul.

R250,00

Nagmaalkelkies/Nagmaalglasies: Polimeerkelkies, duursaam en bekostigbaar. Beskikbaar in houers van 50 elk.

R80,00

Pakkie met 10 kaarte: Senior kategese evalueringskaarte

R85,00

Pakkie van 50: Dankofferkoeverte is die perfekte gemeentehulpmiddel vir dankbaarheidsmaand of maandelikse dankoffers.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.